2 gesoute hengelaars, Jakob en Hendrik, dobber rond in ‘n bootjie op die oop see. Hul grawe deur die boot se voorraad en Hendrik ontdek ‘n lamp. Hy vryf die lamp en ‘n genie kom uit. Daar is slegte nuus sê die genie, daar is net 1 wens. Hendrik, sonder om te dink, skree: “Verander […]