Disney se onverklaarbaarste rolprent foute

Wanneer dit kom by onveilbare vermaak aanbied, het Disney ‘n indrukwekkende
rekord.  Buiten om ons te voorsien van ‘n oneindigende reeks bekroonde rolprente en aanlyn speletjies, is Disney nie immuun teen die onvoorsiende glipse nie.

Die boonste video wys ‘n groot verskeidenheid grepe waar die skeppers van animasie ‘n oomblik van swakheid beleef het wat beslis vermaaklikheid verskaf.  Baie van die foute soos die skaduwees wat nie in lyn is met mekaar in ‘Pocahontas’ nie, en die spiëelbeeld in die TV skerm in ‘Toy Story’ wat nie daar is nie, is bewyse dat alhoewel die karakters perfek geteken is, hulle interaksie met hul omgewing soms veel na wense laat.

 

Toy Story

 

Hierdie animasie probleme is skaars noembaar wanneer dit vergelyk word met die onakkurate geskiedkundige gebeure wat die fliek ‘Pocahontas’ weerspi’el het.  Hierdie probleme verhoog slegs die klem op die ongelooflike talent wat gepaard gaan met die maak van ‘n vollengte fliek in animasie.

Verdere voorbeelde kan gesien word in Disney se ‘Tangled’, wat ‘n namaaksel is van die Grimm broers se ‘Raponsie’. Daar is nie slegs ‘n reeks karakters wat nie oorspronklik deel van die storie is nie (soos die verkleurmannetjie) maar
dit wys ook die held van die fliek, Eugene, wat onverklaarbaar sonder sy boeie staan vir ‘n paar sekondes.  Dit wys ‘n oomblik van kortstondige verval van aandag, wat ons wys dat Disney ook maar
net mens is!

Sulke foute het beslis nie Disney se puik rekord beskadig nie.  Raponsie se karakter vind sukses op sukses in aanlyn speletjies, soos Springbok Casino waar die ‘Hairway to Heaven’ slot speletjie volwassenes die kans gee om deel van Disney se pret te wees.

Verdere bewyse hiervan is die Disney ge’nspireerde speletjies soos ‘Mermaid Queen’ en ‘Lions Lair’ wat te kry is in die winsgewende aanlyn casino speletjies by http://www.springbokcasino.co.za/af/, wat verderdere klem plaas op die allesoorheersende mag van die Disney ryk.

 disney-logo-screen

Nie eens die verskuiwing in tydsones in ‘Monsters Inc’ en die verskillende
roklengtes in ‘Cinderella’ blyk ‘n duik te maak in die vermaaklikheids wêreld
se vermo’ om die perfekte storie te vertel nie. Selfs die falliese strydpunte in ‘The
Little Mermaid’, kon geen skade aan die fliek se familie-vriendelike reputasie
doen nie.

Mickey Mouse

Dit is heel moontlik omdat Disney dit altyd regkry om op die ongeloof van
jonk en oud te floreer.  Hulle word selfs aangemoedig om die ongeruimdhede oor te sien deur totaal omvou te word
deur die fantasie w’reld, terwyl hulle in die verbygang die verpligte goedere
beloer.

Indien Frozen se drie-been musiekinstrument dalk ‘n bietjie vals klink, is
dit die moeite werd om te onthou dat Disney se bekendste skepping, Mickey
Mouse, slegs drie vingers en ‘n duim het!