Man, vroegoggend:”Wil jy nie saam met my gaan draf nie skat?”
Vrou, baie nukkerig:”Wil jy se, ek is vet?”
Man:”Nee, maar dis goed vir jou gesondheid!”
Vrou:”So, nou is ek sieklik?”
Man, verboureerd:”Jy verstaan my verkeerd, skat, dis nie wat ek bedoel nie!”
Vrou, nou erg omgekrap:”So, ek’s onnosel en ongeletterd, wat niks verstaan’ie?”
Man, desperaat:”Dis nie wat ek gese het nie, skat”
Vrou:”Wil jy vir my se, ek lieg?”
Man, sugtend:”Geniet maar jou slapie, skat, ek gaan alleen draf!”
Vrou:”Ja, jy doen mos alles alleen, te hel met my !