Maak ‘n sin met vermoed…

Juffrou aan klas: “Maak ‘n sin met vermoed”Jannie haak af en se: “Juffrou, gister gedurende pouse is ek in die skool saal en sien mnr. Francois agter die gordyne uitkom, hy trek toe sy onderbroek en broek op.

‘n Rukkie later toe kom juf. Fiona ook agter die gordyne uit, trek haar panty op en maak haar rok reg.

Geskok vra die Juffrou:Jannie,wat het dit met vermoed te doen?”

Jannie: “Juffrou, ek VERMOED hulle het altwee agter die klavier gekak”